Adam Shankman

Adam Shankman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 27 November 1964 (1964-11-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Shankman (gebore 27 November 1964) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Walk to Remember (2002), The Pacifier (2005), Cheaper by the Dozen 2 (2005), en Hairspray (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy